Die Lewenshoop Sentrum (LHS) bied die geleentheid om die Christendom te demonstreer aan die gemeente in en rondom die Filadelfia Sewendedag Adventiste Kerk area - om nie net daaroor te praat nie - om te wys hoe dit in die praktyk mense se lewens verander en vernuwe. 'n Vriendelike, hoflike Christen is die kragtigste argument wat aangevoer kan word, meer tyd aan persoonlike bediening bestee word, word groter resulate gesien in die Christen se lewe.
Ellen White skryf - '"Indien midner tyd aan eredienste, en meer tyd aan persoonlike bedieninge spaneer word, sal groter en meer kragtiger resultate gesien word."